Modulekode | EFK 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gemeenskapsgebaseerde toerisme Ontwikkelingsteorieë en toerismeteorie: verband tusssen ontwikkeling en toerisme. ‘Pro-poor’ toerisme. Geleenthede en hindernisse in toerisme-ontwikkeling. Gevallestudies in sub-Sahara Afrika. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App